1 Konings 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het Dawid met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is in die Stad van Dawid begrawe.+ 2 Konings 20:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Uiteindelik het Hiskiʹa met sy voorvaders ontslaap;+ en sy seun Manasʹse+ het in sy plek begin regeer.
21 Uiteindelik het Hiskiʹa met sy voorvaders ontslaap;+ en sy seun Manasʹse+ het in sy plek begin regeer.