Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 44:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het hulle hulle mantels geskeur+ en elkeen sy vrag weer op sy esel getel en na die stad teruggekeer.

  • 2 Samuel 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het Dawid sy klere gegryp en dit geskeur,+ en so het ook al die manne gedoen wat by hom was.

  • 2 Kronieke 34:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En toe die koning die woorde van die wet hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur.+

  • Jeremia 36:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En hulle was nie beangs nie;+ ook het die koning en al sy knegte, wat na al hierdie woorde geluister het, nie hulle klere geskeur nie.+

  • Joël 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel