Matteus 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar hierdie Johannes het klere van kameelhaar+ gedra en ’n leergordel+ om sy lendene; ook was sy voedsel sprinkane+ en wilde heuning.+ Hebreërs 11:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Hulle is gestenig,+ hulle is beproef,+ hulle is in stukke gesaag, hulle het gesterf+ deur slagting met die swaard, hulle het rondgeloop in skaapvelle,+ in bokvelle, terwyl hulle gebrek gely het,+ in verdrukking verkeer het,+ sleg behandel is;+
4 Maar hierdie Johannes het klere van kameelhaar+ gedra en ’n leergordel+ om sy lendene; ook was sy voedsel sprinkane+ en wilde heuning.+
37 Hulle is gestenig,+ hulle is beproef,+ hulle is in stukke gesaag, hulle het gesterf+ deur slagting met die swaard, hulle het rondgeloop in skaapvelle,+ in bokvelle, terwyl hulle gebrek gely het,+ in verdrukking verkeer het,+ sleg behandel is;+