1 Konings 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe het hy die een in Bet-El+ geplaas, en die ander het hy in Dan+ gesit. 2 Konings 10:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Maar van die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het,+ het Jehu nie afgewyk nie, dit wil sê die goue kalwers+ waarvan een in Bet-El en een in Dan was.+
29 Maar van die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het,+ het Jehu nie afgewyk nie, dit wil sê die goue kalwers+ waarvan een in Bet-El en een in Dan was.+