Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het die Moabiete verslaan+ en hulle met ’n lyn gemeet deur hulle op die grond te laat lê, sodat hy twee lyne kon meet om hulle dood te maak en ’n volle lyn om hulle te laat lewe;+ en die Moabiete het Dawid se knegte geword+ wat skatting moes bring.+

  • Jesaja 28:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal geregtigheid die meetsnoer maak+ en regverdigheid+ die waterpas; en die hael+ sal die leuentoevlug wegvee,+ en die waters sal die skuilplek wegspoel.+

  • Jesaja 34:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die pelikaan en die ystervark sal dit in besit neem, en langooruile en rawe sal daarin woon;+ en hy sal die meetsnoer+ van leegheid daaroor span en die klippe van woestheid.

  • Klaagliedere 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Jehovah het daaraan gedink om die muur+ van die dogter van Sion te verwoes.

      Hy het die meetsnoer gespan.+ Hy het sy hand nie daarvan weerhou om te verswelg nie.+

      En hy laat skans en muur treur.+ Saam het hulle verval.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel