13 En Hiskiʹa het na hulle geluister en hulle sy hele skathuis+ gewys, die silwer en die goud+ en die balsemolie+ en die goeie olie en sy wapenhuis en alles wat onder sy skatte te vinde was. Daar was niks in sy huis en in sy hele ryk wat Hiskiʹa hulle nie gewys het nie.+
17 ‘“Kyk! Daar kom dae, en alles wat in jou huis+ is en wat jou voorvaders tot vandag toe opgegaar het, sal na Babilon weggevoer word.+ Daar sal niks oorbly nie”,+ het Jehovah gesê.
6 ‘Kyk! Daar kom dae, en alles wat in jou huis is en wat jou voorvaders tot vandag toe opgegaar het, sal na Babilon weggevoer word.’+ ‘Daar sal niks oorbly nie’,+ het Jehovah gesê.