Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het hy al die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die koning se huis+ daarvandaan uitgebring en al die goue voorwerpe+ stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het, net soos Jehovah gesê het.

  • 2 Konings 25:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die Galdeërs het die koperpilare+ wat in die huis van Jehovah was, en die waentjies+ en die kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek en die koper daarvan na Babilon weggevoer.+

  • 2 Kronieke 36:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En al die voorwerpe,+ groot+ en klein, van die huis van die ware God en die skatte+ van die huis van Jehovah en die skatte van die koning+ en van sy vorste, alles het hy na Babilon gebring.

  • Jeremia 27:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê oor die voorwerpe wat in die huis van Jehovah en die huis van die koning van Juda en Jerusalem oorgebly het:+

  • Jeremia 52:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die Galdeërs het die koperpilare+ wat tot die huis van Jehovah behoort het en die waentjies+ en die kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek en al die koper daarvan na Babilon weggevoer.+

  • Daniël 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Na verloop van tyd het Jehovah Joʹjakim, die koning van Juda,+ en ’n gedeelte van die voorwerpe+ van die huis van die ware God in sy hand gegee, sodat hy hulle na die land Siʹnear+ gebring het, na die huis van sy god; en die voorwerpe het hy na die skathuis van sy god gebring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel