Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 29:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ek sal aan alle kante teen jou kamp opslaan, en ek sal jou met skanspale beleër en beleëringswerke teen jou oprig.+

  • Jeremia 32:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En in dié tyd het die krygsmag van die koning van Babilon Jerusalem beleër;+ en wat die profeet Jeremia betref, hy was opgesluit in die Voorhof van die Lyfwag+ wat in die huis van die koning van Juda was;

  • Jeremia 37:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En toe die krygsmag van die Galdeërs van Jerusalem af weggetrek het+ weens die krygsmag van Farao,+

  • Jeremia 52:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Uiteindelik, in die negende jaar van sy koningskap,+ in die tiende maand, op die tiende dag van die maand, het Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, hy en sy hele krygsmag, teen Jerusalem gekom,+ en hulle het begin om daarteen kamp op te slaan en daarteen ’n beleëringsmuur rondom te bou.+

  • Esegiël 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En jy moet dit beleër+ en ’n beleëringsmuur daarteen bou+ en ’n beleëringskans daarteen opwerp+ en leërkampe daarteen opstel en rondom stormramme daarteen oprig.+

  • Esegiël 21:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 In sy regterhand was die waarsêery vir Jerusalem, om stormramme op te stel,+ om die mond vir ’n slagting oop te maak, om die geluid van ’n alarmsein te laat hoor,+ om stormramme teen poorte op te stel, om ’n beleëringskans op te werp, om ’n beleëringsmuur te bou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel