Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het teen die stad gekom, terwyl sy knegte dit beleër het.+

  • 2 Konings 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En in die negende+ jaar van sy koningskap, in die tiende maand, op die tiende+ dag van die maand, het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon,+ ja, hy en sy hele krygsmag, teen Jerusalem gekom en begin om daarteen kamp op te slaan en daarteen ’n beleëringsmuur rondom te bou.+

  • Jeremia 39:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 In die negende jaar van Sedekiʹa, die koning van Juda, in die tiende maand,+ het Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, en sy hele krygsmag na Jerusalem gekom en dit begin beleër.+

  • Esegiël 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En jy moet dit beleër+ en ’n beleëringsmuur daarteen bou+ en ’n beleëringskans daarteen opwerp+ en leërkampe daarteen opstel en rondom stormramme daarteen oprig.+

  • Esegiël 21:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 In sy regterhand was die waarsêery vir Jerusalem, om stormramme op te stel,+ om die mond vir ’n slagting oop te maak, om die geluid van ’n alarmsein te laat hoor,+ om stormramme teen poorte op te stel, om ’n beleëringskans op te werp, om ’n beleëringsmuur te bou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel