21 En Sedekiʹa, die koning van Juda,+ en sy vorste sal ek gee in die hand van hulle vyande en in die hand van dié wat hulle siel soek en in die hand van die krygsmag van die koning van Babilon+ wat van julle af wegtrek.’+
5 En ’n krygsmag van Farao het uit Egipte gekom;+ en die Galdeërs wat Jerusalem beleër het, het die berig omtrent hulle te hore gekom. Daarom het hulle van Jerusalem af weggetrek.+