16 En julle het gesê: “Nee, maar op perde sal ons vlug!”+ Daarom sal julle vlug. “En op vinnige perde sal ons ry!”+ Daarom sal julle agtervolgers vinnig wees.+
8 “‘En soos die slegte vye wat te sleg is om te eet,+ ja, só het Jehovah gesê: “So sal ek Sedekiʹa,+ die koning van Juda, maak en sy vorste en die oorblyfsel van Jerusalem wat in hierdie land oorgebly het+ en dié wat in Egipteland woon+—