Job 29:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek het die weg vir hulle gekies, en ek het as hoof gesit;En ek het soos ’n koning onder sy troepe gewoon,+Soos iemand wat die treurendes vertroos.+ 2 Korintiërs 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 wat ons in al ons verdrukking vertroos,+ sodat ons dié wat in enige soort verdrukking is, kan vertroos+ deur die vertroosting waarmee ons self deur God vertroos word.+ 1 Tessalonisense 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hou dus aan om mekaar te vertroos en mekaar op te bou,+ net soos julle ook reeds doen.+
25 Ek het die weg vir hulle gekies, en ek het as hoof gesit;En ek het soos ’n koning onder sy troepe gewoon,+Soos iemand wat die treurendes vertroos.+
4 wat ons in al ons verdrukking vertroos,+ sodat ons dié wat in enige soort verdrukking is, kan vertroos+ deur die vertroosting waarmee ons self deur God vertroos word.+