-
2 Konings 2:20Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
20 Daarop het hy gesê: “Gaan haal vir my ’n nuwe bakkie en sit sout daarin.” En hulle het dit vir hom gaan haal.
-
-
2 Konings 4:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 En jy moet gaan en die deur agter jou en jou seuns toemaak, en jy moet in al hierdie houers giet, en die volles moet jy opsysit.”
-