Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Eliʹsa het egter ’n boodskapper na hom toe gestuur en gesê: “Gaan bad+ sewe keer+ in die Jordaan sodat jou vlees na jou kan terugkeer;+ en wees rein.”

  • 2 Kronieke 20:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle het die oggend vroeg opgestaan en na die wildernis+ van Tekoʹa+ uitgetrek. En terwyl hulle uitgetrek het, het Joʹsafat opgestaan en toe gesê: “Luister na my, o Juda en inwoners van Jerusalem!+ Stel geloof+ in Jehovah julle God sodat julle lank kan bly bestaan. Stel geloof in sy profete+ en wees sodoende suksesvol.”

  • 1 Petrus 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel