28 Toe het hy saam met Joram, die seun van Agab, getrek om teen Haʹsael,+ die koning van Sirië, oorlog te voer by Raʹmot-Giʹlead,+ maar die Siriërs het Joram gewond.+
5 Ook het hy in hulle raad gewandel,+ sodat hy saam met Joram,+ die seun van Agab, die koning van Israel, getrek het om teen Haʹsael,+ die koning van Sirië, oorlog te voer by Raʹmot-Giʹlead,+ waar die skutters Joram gewond het.+