Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • Deuteronomium 32:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Wees bly, o nasies, saam met sy volk,+

      Want hy sal die bloed van sy knegte wreek,+

      En hy sal wraak op sy teenstanders uitoefen+

      En sal inderdaad versoening doen vir die land van sy volk.”

  • Psalm 94:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 94 O God van wraak, Jehovah,+

      O God van wraak, straal!+

  • Lukas 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Sal God dan nie beslis reg+ laat geskied aan sy uitverkorenes wat dag en nag tot hom roep nie, al is hy lankmoedig+ teenoor hulle?

  • Romeine 12:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Moet julle nie wreek nie,+ geliefdes, maar gee plek vir die gramskap;+ want daar staan geskrywe: “Die wraak is myne; ek sal vergeld, sê Jehovah.”+

  • Romeine 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 want hy is God se dienaar vir jou, tot jou beswil.+ Maar as jy doen wat sleg is,+ moet jy vrees: want dit is nie verniet dat hy die swaard dra nie; want hy is God se dienaar, ’n wreker+ om gramskap te bring oor die een wat beoefen wat sleg is.

  • Hebreërs 10:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Want ons ken hom wat gesê het: “Die wraak is myne; ek sal vergeld”;+ en weer: “Jehovah sal sy volk oordeel.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel