Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+

  • 1 Konings 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 sodat Jehovah sy woord kan uitvoer wat hy oor my gespreek het+ deur te sê: ‘As jou seuns+ op hulle weg ag gee deur met hulle hele hart+ en met hulle hele siel in waarheid+ voor my te wandel,+ sal daar vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie.’+

  • Psalm 78:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hulle het die verbond van God nie gehou nie,+

      En in sy wet het hulle geweier om te wandel.+

  • Spreuke 4:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Bewaak jou hart meer as enigiets anders wat bewaar moet word,+ want daaruit is die oorspronge van die lewe.+

  • Hosea 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah het vir hom gesê: “Noem hom Jisʹreël,+ want nog ’n klein rukkie en ek sal van die huis van Jehu+ rekenskap eis vir die dade van bloedvergieting van Jisʹreël, en ek sal ’n einde maak aan die koninklike heerskappy van die huis van Israel.+

  • Hebreërs 10:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 “Maar my regverdige sal weens geloof lewe”,+ en “as hy terugdeins, het my siel geen behae in hom nie”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel