13In die drie-en-twintigste jaar van Joas,+ die seun van Ahaʹsia,+ die koning van Juda, het Joʹahas,+ die seun van Jehu,+ koning oor Israel geword in Samariʹa, sewentien jaar lank.
7 Want hy het vir Joʹahas geen manskappe laat oorbly nie, behalwe vyftig ruiters en tien strydwaens en tienduisend voetsoldate,+ want die koning van Sirië het hulle doodgemaak,+ sodat hy hulle kon maak soos die stof wanneer daar gedors word.+