-
2 Konings 9:27Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 En Ahaʹsia,+ die koning van Juda, het dit gesien en met die pad na die tuinhuis+ gevlug. (Later het Jehu hom agtervolg en gesê: “Hom ook! MAAK hom dood!” En hulle het hom getref terwyl hy in die strydwa was op die pad wat opgaan na Gur, wat by Jibʹleam+ lê. En hy het sy vlug na Megidʹdo+ voortgesit en uiteindelik daar gesterf.+
-