Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Toe het Jehovah in ’n wolk neergedaal+ en met hom gepraat+ en van die gees+ wat op hom was, weggeneem en dit op elkeen van die sewentig ouer manne geplaas. En toe die gees op hulle gaan rus, het hulle as profete opgetree; maar hulle het dit nie weer gedoen nie.+

  • Numeri 27:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En jy moet van jou waardigheid op hom lê,+ sodat die hele vergadering van die kinders van Israel na hom kan luister.+

  • 2 Konings 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En net toe hulle deurgegaan het, het Eliʹa vir Eliʹsa gesê: “Vra wat ek vir jou moet doen voordat ek van jou af weggeneem word.”+ Hierop het Eliʹsa gesê: “Dat twee dele+ van u gees+ asseblief op my sal kom.”+

  • Jesaja 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En op hom sal die gees van Jehovah rus,+ die gees van wysheid+ en van begrip,+ die gees van raad en van mag,+ die gees van kennis+ en van die vrees van Jehovah;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel