Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 13:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar Jehovah het aan hulle guns betoon+ en was hulle barmhartig+ en het hom tot hulle gewend ter wille van sy verbond+ met Abraham,+ Isak+ en Jakob;+ en hy wou hulle nie verdelg nie,+ en hy het hulle tot nou toe nie voor sy aangesig weggewerp nie.

  • Psalm 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Wat my betref, op u liefderyke goedhartigheid het ek vertrou;+

      Laat my hart bly wees in u redding.+

  • Psalm 78:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Maar hy was barmhartig;+ hy het die oortreding bedek+ en nie vernietiging gebring nie.+

      En hy het sy toorn dikwels afgewend,+

      En hy het nie al sy woede opgewek nie.

  • Psalm 103:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy sal nie vir altyd verwyt nie,+

      Ook sal hy nie tot onbepaalde tyd gebelg bly nie.+

  • Psalm 103:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want soos die hemel hoër is as die aarde,+

      Is sy liefderyke goedhartigheid groter teenoor dié wat hom vrees.+

  • Psalm 106:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En dan het hy met betrekking tot hulle aan sy verbond gedink+

      En spyt gevoel ooreenkomstig die oorvloed van sy grootse liefderyke goedhartigheid.+

  • Jeremia 31:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Is Eʹfraim vir my ’n dierbare seun of ’n lieflingskind?+ Want in die mate dat ek teen hom gespreek het, sal ek vir seker verder aan hom dink.+ Daarom het my ingewande onstuimig geraak oor hom.+ Ek sal my beslis oor hom ontferm”,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel