1 Samuel 25:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En omdat Jehovah aan my heer die goeie teenoor u sal doen volgens alles wat hy gespreek het, sal hy u beslis as leier oor Israel aanstel.+ 2 Samuel 6:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierop het Dawid vir Migal gesê: “Dit was voor Jehovah, wat my bo jou vader en sy hele huis verkies het om my as leier oor Jehovah se volk Israel aan te stel,+ en ek sal die geleentheid voor Jehovah vier.+
30 En omdat Jehovah aan my heer die goeie teenoor u sal doen volgens alles wat hy gespreek het, sal hy u beslis as leier oor Israel aanstel.+
21 Hierop het Dawid vir Migal gesê: “Dit was voor Jehovah, wat my bo jou vader en sy hele huis verkies het om my as leier oor Jehovah se volk Israel aan te stel,+ en ek sal die geleentheid voor Jehovah vier.+