Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En nou sal jou koninkryk nie standhou nie.+ Jehovah sal beslis vir hom ’n man na sy hart vind;+ en Jehovah sal hom as ’n leier+ oor sy volk aanstel, omdat jy nie onderhou het wat Jehovah jou beveel het nie.”+

  • 1 Samuel 15:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hierop het Samuel vir hom gesê: “Jehovah het vandag die koninklike heerskappy oor Israel van jou afgeskeur,+ en hy sal dit beslis aan jou medemens gee wat beter is as jy.+

  • 1 Samuel 23:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En hy het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie;+ want die hand van my vader Saul sal jou nie vind nie, en jy sal koning+ oor Israel wees, en ek sal tweede onder jou wees; en my vader Saul weet dit ook.”+

  • 2 Samuel 6:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hierop het Dawid vir Migal gesê: “Dit was voor Jehovah, wat my bo jou vader en sy hele huis verkies het om my as leier oor Jehovah se volk Israel aan te stel,+ en ek sal die geleentheid voor Jehovah vier.+

  • 2 Samuel 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En só moet jy dan nou vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggeneem+ om ’n leier+ oor my volk Israel te word.

  • 1 Kronieke 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En só moet jy dan nou vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggeneem+ om ’n leier+ oor my volk Israel te word.

  • Psalm 89:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Ek het my kneg Dawid gevind;+

      Met my heilige olie het ek hom gesalf,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel