Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En Saul het die koningskap oor Israel+ geneem en rondom teen al sy vyande oorlog gevoer, teen Moab+ en teen die kinders van Ammon+ en teen Edom+ en teen die konings van Soba+ en teen die Filistyne;+ en oral waarheen hy hom gewend het, het hy veroordeling uitgeoefen.+

  • 2 Samuel 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Met verloop van tyd het die kinders van Ammon gesien dat hulle ’n stank geword het+ vir Dawid, en die kinders van Ammon het gestuur en Siriërs van Bet-Rehob+ en Siriërs van Soba+ gehuur, twintigduisend voetsoldate, en die koning van Maʹäga,+ duisend man, en Istob, twaalfduisend man.

  • Psalm 60:opskrif
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • Vir die musiekleier, op “Die lelie van herinnering”. Miktam. Van Dawid. Ter onderrigting.+ Toe hy teen Aʹram-Naharaʹim en Aram-Soba oorlog gevoer het en Joab teruggekeer en Edom in die Soutvallei verslaan het, ja, twaalfduisend man.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel