5 maar die plek wat Jehovah julle God uit al julle stamme sal kies om sy naam daar te vestig, om dit daar te laat woon, moet julle soek, en daarheen moet jy gaan.+
3Uiteindelik het Salomo die huis van Jehovah begin bou+ in Jerusalem op die berg Moriʹa,+ waar Jehovah aan sy vader Dawid verskyn het,+ op die plek wat Dawid gereedgemaak het op die dorsvloer van Ornan,+ die Jebusiet.