7 En toe die huis gebou is, is dit van klaar gekapte breekklip+ gebou; en hamers en byle of enige ystergereedskap is nie in die huis+ gehoor terwyl dit gebou is nie.
9 Dit was alles van duur+ klippe volgens maat, gekap, met klipsae gesaag, binne en buite, en van die fondament af tot by die deklaag, en aan die buitekant tot by die groot voorhof.+