Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Verder het hy die afdelings+ van die priesters oor hulle dienste gestel volgens die reël van sy vader Dawid,+ en die Leviete+ op hulle diensposte, om as ’n daaglikse gebruik+ voor die priesters te loof+ en te dien,+ en die poortwagters in hulle afdelings vir die verskillende poorte,+ want so was die gebod van Dawid, die man van die ware God.

  • 2 Kronieke 31:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Hiskiʹa die afdelings+ van die priesters en van die Leviete+ vasgestel volgens hulle afdelings, elkeen ooreenkomstig die diens daarvan, vir die priesters+ en vir die Leviete+ ten opsigte van die brandoffer+ en die gemeenskapsoffers,+ om te dien+ en om te dank+ en te loof+ in die poorte van die kampe van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel