Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 38:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Die volgende is die dinge wat opgeneem is in die inventaris van die tabernakel, die tabernakel van die Getuienis,+ die inventaris wat op bevel van Moses opgestel is, as die diens van die Leviete+ onder die leiding van Iʹtamar,+ die seun van die priester Aäron.

  • Levitikus 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En Moses het deeglik gesoek na die sondofferbok,+ en kyk! dit was verbrand. Daarom het hy toornig geword op Eleaʹsar en Iʹtamar, Aäron se seuns wat oorgebly het, en gesê:

  • 1 Kronieke 6:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die seuns van Amram+ was Aäron+ en Moses,+ en daar was Mirjam.+ En die seuns van Aäron was Nadab+ en Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+

  • 1 Kronieke 24:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Nadab en Abiʹhu+ het egter voor hulle vader gesterf,+ en hulle het geen seuns gehad nie, maar Eleaʹsar+ en Iʹtamar het as priesters bly dien.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel