Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die vorste+ van die volk het in Jerusalem gewoon;+ maar wat die res van die volk betref, hulle het die lot gewerp+ om een uit elke tien in te bring om in die heilige stad+ Jerusalem te woon, en die nege ander dele in die ander stede.

  • Esegiël 37:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En ek sal hulle een nasie in die land maak,+ op die berge van Israel, en een koning sal hulle almal as koning hê,+ en hulle sal nie meer twee nasies bly nie, en ook sal hulle nie meer in twee koninkryke verdeel wees nie.+

  • Hosea 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die kinders van Juda en die kinders van Israel sal beslis tot ’n eenheid bymekaargebring word+ en sal vir hulle een hoof aanstel en uit die land optrek,+ want groot sal die dag van Jisʹreël wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel