Rigters 15:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe het hy baie dors geword, en hy het Jehovah begin aanroep en gesê: “U het hierdie groot redding in die hand van u kneg gegee,+ en sal ek nou van dors sterf en moet ek in die hand van die onbesnedenes val?”+ 2 Samuel 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 MOET dit nie in Gat vertel nie;+Moet dit nie in die strate van Asʹkelon bekend maak nie,+Sodat die dogters van die Filistyne hulle nie verbly nie,Sodat die dogters van die onbesnede manne hulle nie verheug nie.+
18 Toe het hy baie dors geword, en hy het Jehovah begin aanroep en gesê: “U het hierdie groot redding in die hand van u kneg gegee,+ en sal ek nou van dors sterf en moet ek in die hand van die onbesnedenes val?”+
20 MOET dit nie in Gat vertel nie;+Moet dit nie in die strate van Asʹkelon bekend maak nie,+Sodat die dogters van die Filistyne hulle nie verbly nie,Sodat die dogters van die onbesnede manne hulle nie verheug nie.+