Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hulle het gesê: “Watter een uit die stamme van Israel het nie na Jehovah in Mispa opgekom nie?”+ En kyk! niemand het uit Jaʹbes-Giʹlead+ in die kamp na die gemeente gekom nie.

  • 1 Samuel 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Nahas, die Ammoniet,+ het opgetrek en teen Jabes+ in Giʹlead kamp opgeslaan. Daarop het al die manne van Jabes vir Nahas gesê: “Sluit ’n verbond met ons dat ons u sal dien.”+

  • 1 Samuel 31:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Onmiddellik het al die dapper manne opgestaan en die hele nag deur getrek en die lyk van Saul en die lyke van sy seuns van die muur van Bet-San afgehaal en by Jabes gekom en hulle daar verbrand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel