Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 27:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 wat voor hulle sal uitgaan en wat voor hulle sal inkom en wat hulle sal uitlei en wat hulle sal inlei,+ sodat Jehovah se vergadering nie word soos skape wat geen herder het nie.”+

  • 1 Samuel 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En by hulle intog, toe Dawid terugkeer nadat hy die Filistyne verslaan het, het die vroue uit al die stede van Israel koning Saul met sang+ en danse tegemoet begin gaan, met tamboeryne,+ met blydskap+ en met luite.

  • 1 Samuel 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Gevolglik het Saul hom uit sy teenwoordigheid verwyder+ en hom as sy hoof oor duisend aangestel; en hy het gereeld voor die manskappe uitgegaan en ingekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel