10 Dit was hy wat opgestaan en die Filistyne doodgemaak het totdat sy hand moeg geword het en sy hand aan die swaard gekleef het,+ sodat Jehovah op dié dag ’n groot redding bewerk het;+ en wat die manskappe betref, hulle het teruggekeer agter hom aan net om dié wat doodgemaak is, te stroop.+
17 En hy het gesê: “Dit is vir my ondenkbaar,+ o Jehovah, dat ek dit sou doen! Sal ek die bloed+ drink van die manne wat met gevaar vir hulle siel gegaan het?” En hy wou dit nie drink nie.
Dit is die dinge wat die drie sterk manne gedoen het.