Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Wat hom betref, hy het tot by Legi gekom, en wat die Filistyne betref, hulle het uitgelate geskreeu toe hulle hom tegemoetkom.+ En Jehovah se gees+ het oor hom werksaam geword, en die toue wat aan sy arms was, het soos linnedrade geword wat met vuur verskroei is,+ sodat sy boeie van sy hande afgesmelt het.

  • 1 Samuel 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Joʹnatan vir die dienaar, sy wapendraer, gesê: “Kom tog en laat ons oorgaan na die voorpos van hierdie onbesnede+ manne. Miskien sal Jehovah vir ons optree, want daar is geen hindernis vir Jehovah om deur baie of deur min te red nie.”+

  • 1 Samuel 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hy het sy siel in sy palm geplaas+ en die Filistyn doodgemaak,+ sodat Jehovah ’n groot redding vir die hele Israel bewerk het.+ U het dit gesien, en u was bly. Waarom sou u dan teen onskuldige bloed sondig deur Dawid sonder rede+ te laat doodmaak?”+

  • 1 Kronieke 11:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar hy het in die middel van die stuk land gaan staan en dit bevry en die Filistyne bly doodmaak, sodat Jehovah met ’n groot redding+ gered het.+

  • Psalm 144:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die Een wat aan konings redding gee,+

      Die Een wat sy kneg Dawid van die skadelike swaard bevry.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel