Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarna sal jy by die heuwel van die ware God+ kom, waar daar ’n garnisoen+ van die Filistyne is. En wanneer jy daar by die stad kom, sal jy beslis ’n groep profete+ ontmoet wat van die hoogte+ afkom, en voor hulle uit ’n snaarinstrument+ en tamboeryn+ en fluit+ en harp,+ terwyl hulle as profete spreek.

  • 1 Samuel 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die hele Israel het gehoor dat gesê word: “Saul het ’n garnisoen van die Filistyne verslaan, en nou het Israel ’n stank geword+ vir die Filistyne.” Toe is die manskappe bymekaargeroep om Saul na Gilgal+ te volg.

  • 1 Samuel 13:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En ’n voorpos+ van die Filistyne het na die kloofpas van Migmas+ uitgetrek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel