40 Daarna het die hele volk agter hom aan opgekom, en die volk het op fluite gespeel+ en hulle met groot vreugde verbly,+ sodat die aarde+ geskeur het van hulle geraas.
12 En daar sal harp en snaarinstrument, tamboeryn en fluit en wyn by hulle feeste wees;+ maar na die dade van Jehovah kyk hulle nie, en die werk van sy hande het hulle nie gesien nie.+