4 En Samuel het gedoen wat Jehovah gesê het. Toe hy by Betlehem+ kom, het die ouer manne van die stad hom bewend+ tegemoetgegaan, en hulle het gesê: “Beteken u koms vrede?”+
13 Na verloop van tyd het Adoʹnia, die seun van Haggit, na Batʹseba,+ Salomo se moeder, toe gekom. En sy het gesê: “Is jou koms vreedsaam?”+ waarop hy gesê het: “Dit is vreedsaam.”