Eksodus 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+ Eksodus 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+ 1 Samuel 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Hanna het gebid+ en gesê:“My hart jubel in Jehovah,+My horing is inderdaad verhef in Jehovah.+My mond is wyd oop teen my vyande,Want ek verbly my in u redding.+ 1 Samuel 11:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Saul het egter gesê: “Geen man moet op hierdie dag doodgemaak word nie,+ want vandag het Jehovah redding in Israel bewerk.”+ 1 Kronieke 16:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Sing tot Jehovah, almal op die aarde!+Maak van dag tot dag die redding wat hy gee, bekend!+
13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+
2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+
2 En Hanna het gebid+ en gesê:“My hart jubel in Jehovah,+My horing is inderdaad verhef in Jehovah.+My mond is wyd oop teen my vyande,Want ek verbly my in u redding.+
13 Saul het egter gesê: “Geen man moet op hierdie dag doodgemaak word nie,+ want vandag het Jehovah redding in Israel bewerk.”+