5 En hy het sy siel in sy palm geplaas+ en die Filistyn doodgemaak,+ sodat Jehovah ’n groot redding vir die hele Israel bewerk het.+ U het dit gesien, en u was bly. Waarom sou u dan teen onskuldige bloed sondig deur Dawid sonder rede+ te laat doodmaak?”+
16 En toe hy sien dat daar niemand was nie, was hy verbaas dat niemand tussenbeide tree nie.+ En sy arm het namens hom gered, en sy regverdigheid het hom ondersteun.+