5 Daarna het hulle weggetrek, en die skrik van God het op die stede gekom wat rondom hulle was,+ sodat hulle nie die seuns van Jakob agternagesit het nie.
14 Verder het hulle al die stede rondom Gerar getref, want die vrees+ vir Jehovah het oor hulle gekom; en hulle het al die stede geplunder, want daar was baie daarin om te plunder.+