Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En hy het in die weg van die konings van Israel gewandel,+ net soos die huis van Agab gedoen het;+ want Agab se dogter het sy vrou geword,+ en hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë.

  • 2 Kronieke 22:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Ahaʹsia was twee-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het,+ en hy het een jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Ataʹlia,+ die kleindogter van Omri.+

  • Nehemia 13:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Was dit nie weens hulle dat Salomo, die koning van Israel, gesondig het nie?+ En onder die baie nasies was daar geen koning soos hy nie;+ en hy was geliefd by sy God,+ sodat God hom as koning oor die hele Israel aangestel het. Selfs hom het die uitlandse vrouens laat sondig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel