Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Weet dan dat daar van Jehovah se woord wat Jehovah teen die huis van Agab gespreek het,+ niks onvervuld op die aarde sal val nie;+ en Jehovah het gedoen wat hy deur middel van sy kneg Eliʹa gespreek het.”+

  • 2 Konings 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ook het Jehu almal doodgemaak wat van die huis van Agab in Jisʹreël oorgebly het en al sy vooraanstaandes+ en sy kennisse en sy priesters,+ totdat hy van hom geen oorlewende laat oorbly het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel