Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En jy moet met hom praat en sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Het jy moord gepleeg+ en ook in besit geneem?”’+ En jy moet met hom praat en sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Op die plek+ waar die honde die bloed van Nabot opgelek het, sal die honde jou bloed oplek, ja joune.”’”+

  • 1 Konings 21:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En ek sal beslis jou huis maak soos die huis van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, en soos die huis van Baäsa,+ die seun van Ahiʹa, weens die aanstootlikheid waarmee jy my aanstoot gegee het en Israel toe laat sondig het.’+

  • 2 Konings 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En jy moet die huis van jou heer Agab uitroei, en ek sal die bloed van my knegte, die profete, en die bloed van al die knegte van Jehovah op die hand van Iseʹbel+ wreek.+

  • 2 Konings 9:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Toe hulle terugkeer en hom dit vertel, het hy gesê: “Dit is die woord van Jehovah wat hy deur middel+ van sy kneg Eliʹa, die Tisbiet, gespreek het toe hy gesê het: ‘Op die stuk land van Jisʹreël sal die honde die vlees van Iseʹbel eet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel