10 Daarop het ek oor hom gaan staan en hom vir seker doodgemaak,+ want ek het geweet dat hy nie kon lewe nadat hy geval het nie. Toe het ek die kroon+ geneem wat op sy kop was en die armband wat om sy arm was, sodat ek dit hier na my heer toe kon bring.”
30 En hy het die kroon van Malkam van sy kop afgeneem,+ waarvan die gewig ’n talent goud was, met edelstene; en dit het op Dawid se kop gekom. En die buit+ van die stad wat hy uitgebring het, was baie groot.