Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 22:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hy het vir hulle gesê: “Keer terug na julle tente met groot rykdom en met geweldig baie vee, met silwer en goud en koper en yster en ’n baie groot hoeveelheid klere.+ Neem saam met julle broers julle deel van die buit+ van julle vyande.”

  • 1 Samuel 30:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Dawid het ook al die kleinvee en die beeste geneem, wat hulle voor daardie ander vee gedryf het. Toe het hulle gesê: “Dit is Dawid se buit.”+

  • 2 Samuel 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En kyk, Dawid se knegte en Joab het van ’n strooptog af gekom, en hulle het ’n groot buit+ saam met hulle gebring. Wat Abner betref, hy was nie by Dawid in Hebron nie, want hy het hom weggestuur, en hy het in vrede weggegaan.

  • 2 Samuel 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig, saam met die silwer en die goud wat hy geheilig het van al die nasies wat hy onderwerp het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel