Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle het aan demone geoffer, nie aan God nie,+

      Gode wat hulle nie geken het nie,+

      Nuwes wat kort tevore ingekom het,+

      Met wie julle voorvaders nie bekend was nie.

  • Esegiël 16:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En jy het jou pragtige voorwerpe uit my goud en uit my silwer geneem wat ek jou gegee het+ en vir jou mansbeelde+ gemaak en daarmee prostitusie gepleeg.+

  • Hosea 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal van haar rekenskap eis+ vir die dae van die Baäl-beelde+ waarvoor sy voortdurend offerrook laat opgaan het,+ toe sy haar met haar ring en haar sieraad versier het+ en agter haar hartstogtelike minnaars aan geloop het,+ en my het sy vergeet’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel