Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 24:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En toe hulle klaar was, het hulle die res van die geld voor die koning en Joʹjada gebring, en hulle het voorwerpe vir die huis van Jehovah gemaak, voorwerpe vir die diens+ en om offers te bring en bekers+ en goue+ en silwervoorwerpe; en hulle het voortdurend brandoffers+ in die huis van Jehovah gebring, al die dae van Joʹjada.

  • 2 Kronieke 36:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En al die voorwerpe,+ groot+ en klein, van die huis van die ware God en die skatte+ van die huis van Jehovah en die skatte van die koning+ en van sy vorste, alles het hy na Babilon gebring.

  • Esra 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die voorwerpe van goud en van silwer was altesaam vyfduisend-vierhonderd. Dit alles het Sesʹbassar+ saamgebring toe die ballinge+ uit Babilon na Jerusalem gebring is.

  • Daniël 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Onder die invloed van die wyn+ het Belʹsasar gesê dat die goue en silwerhouers+ ingebring moet word wat sy vader Nebukadneʹsar weggeneem het uit die tempel wat in Jerusalem was, sodat die koning en sy edelmanne, sy byvrouens en sy ondergeskikte vrouens daaruit kon drink.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel