Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 29:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 “‘Dit moet julle op julle seisoenfeeste+ aan Jehovah offer, benewens julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ as julle brandoffers+ en julle graanoffers+ en julle drankoffers+ en julle gemeenskapsoffers.’”+

  • Deuteronomium 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En daarheen moet julle julle brandoffers+ en julle offerandes en julle tiendes+ en die bydrae van julle hand+ en julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee bring.+

  • Deuteronomium 16:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Dan moet jy vir Jehovah jou God die fees van die weke vier,+ ooreenkomstig die vrywillige gawe van jou hand wat jy sal gee, na die mate waarin Jehovah jou God jou seën.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel