Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hierop het Jesaja gesê: “Dít is vir u die teken+ van Jehovah af dat Jehovah die woord sal uitvoer wat hy gespreek het: Moet die skaduwee tien trappies van die trap vorentoe gaan of moet dit tien trappies teruggaan?”

  • 2 Kronieke 32:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En so het die ware God, deur die woordvoerders van die vorste van Babilon+ wat na hom toe gestuur is+ om navraag te doen oor die voorteken+ wat in die land gebeur het, hom verlaat+ om hom op die proef te stel,+ om te wete te kom wat alles in sy hart was.+

  • Jesaja 38:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Kyk, ek laat die skaduwee van die trappies wat weens die son+ op die trappies van die trap van Agas gedaal het, tien trappies teruggaan.”’”+ En die son het geleidelik tien trappies teruggegaan op die trappies waarlangs dit gedaal het.+

  • Jesaja 38:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Intussen het Hiskiʹa gesê: “Wat is die teken dat ek na die huis van Jehovah sal opgaan?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel