Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En jy moet aan Jehovah jou God dink, want dit is hy wat jou krag gee om rykdom te verwerf,+ sodat hy sy verbond kan nakom wat hy met ’n eed aan jou voorvaders bevestig het, soos dit vandag is.+

  • 1 Kronieke 29:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die rykdom+ en die heerlikheid+ is aan u te danke, en u heers+ oor alles; en in u hand is krag+ en mag,+ en in u hand is die vermoë om groot te maak+ en om aan almal sterkte te gee.+

  • 2 Kronieke 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hierop het Amaʹsia+ vir die man van die ware God gesê: “Maar wat moet gedoen word omtrent die honderd talente wat ek aan die troepe van Israel gegee het?”+ Toe het die man van die ware God gesê: “By Jehovah bestaan die vermoë om u baie meer as dit te gee.”+

  • Spreuke 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Die seën van Jehovah—dit maak ryk,+ en hy voeg daar geen pyn by nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel